Plek : Opnames word net buite Stellenbosch geskiet.

Tye : Woensdag 8ste Aug om 17:30
         Donderdag 9de Aug om 14:30

Daar is slegs 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.

Om jou kaartjies te bespreek stuur 'n e-pos vir Mareli Olivier na mareliolivier@gmail.com. Noem hoeveel kaartjies jy wil bespreek asook vir watter datum.

Sluitingsdatum: Vrydag die 3de Aug.