Dis vir ons lekker om julle te bederf, so vir die volgende 2 weke gee ons elke dag 'n CD weg.

Jy kan een van vyf verskillende CD's wen:

Robbie Wessels - Afrika Sonsak
Bobby van Jaarsveld - Net vir jou
Guillaume - Nader aan jou
Bravo! - Abba in classical style
Afri-Frans

Dit is maklik om in te skryf. Vul net jou kontakbesonderhede in die boksie hieronder in, en wie weet, jy's dalk 'n wenner op sarie.com.

Robbie Wessels- Afrika sonsak Guillaume - Nader aan jou