Disney/Pixar se nuwe animasie-fliek UP begin 11 September op die grootskerm wys.

En voor jy dink dis net vir kinders, dis die eerste animasie-film wat ooit die Cannes-filmfees geopen het...

Toe die 78-jarige ballonverkoper Carl Fredreicksen eendag besluit om sy lewenslange droom te verwesenlik het sy grootste avontuur begin. Hy't duisende ballonne aan sy huis vasgebind en na die Suid-Amerikaanse wildernis gevlieg.

Oscar-benoemde regisseur Pete Docter (Monsters, Inc.) beloof 'n histeriese avontuur na 'n verlore wêreld (saam met die twee karakters wat andersins nooit bymekaar sou uitkom nie).

Jy kan WEN!

4 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk 'n UP-geskenkpak ter waarde van R550 elk wen.

Dit sluit in 'n :

  • Rugsak
  • Waterbottel
  • Horlosie
  • Sambreel