Maak jou reg vir die skreeusnaakse Kit Kat Live Comedy Series waar van Suid-Afrika se beste grapmakers in drie SA stede vir topvermaak sal sorg. En die beste nuus? Jy kan kaartjies wen! Daar word 5 dubbelkaartjies vir die Saterdagaand van elk van dié shows weggegee.

"Daar's 'n fantastiese groep komediante in elke stad, en gehore kan uitsien om behoorlik rond te rol van die lag. Ons almal het 'n blaaskans nodig, of dit nou van jou familie, jou werk, die ekonomie of die land se politici is. En die Kit Kat Live Comedy Series is net die ding!" sê Kit Kat se handelsmerkbestuurder, Gregory Tabane.

Só lyk die datums:
Johannesburg, NuMetro, Montecasino - 6 tot 8 Mei
Kaapstad, NuMetro, Canal Walk - 13 tot 15 Mei
Durban, NuMetro, The Pavilion - 20 tot 22 Mei

Wie tree waar op?

Kaapstad, 13-15 Mei:

Dave Levinsohn
Paul Snodgrass
Colin Moss
Trevor Noah (hoofgrapjas)

Durban, 20-22 Mei:

Neville Pillay
Darren Maule
Krijay Govender (hoofgrapjas saam met Trevor Noah)