Mark Brunetz van Clean House op die Style Network (op DSTV-kanaal 183) kom vroeg-September na SA. Jy kan 'n mooimaaksessie ter waarde van R100 000 vir jou huis wen. Dit sal verfilm word vir Mark se program.

DesignWithoutBorders, 'n organisie wat mense in ontwikkelende lande help om die spasie waarin hulle leef te herskep, gaan hand bysit.

SMS en WEN!
SMS MARK na 35101 om 'n droom-mooimaaksessie vir jou huis te wen. Die kompetisie sluit op 28 September om 12:00.

Kyk die video