Dis net vampiere en weerwolwe waar jy kyk!. Nee, nie op die stel van die nuutste Twilight-fliek nie, maar op Britse Glamour se lys sexy manne, glo 2010 se mooistes. En ja, ja, dis wéér Robert Pattinson, die supersexy vampier van Twilight, wat die nommer een posisie opeis. Hier's die ander 19 wat ná hom volg: 2. Taylor Lautner , Robert Pattinson se medester in Twilight

3. Ian Somerhalder van die TV-reeks Vampire Diaries 

4. Xavier Samuel, te sien in Eclipse as Riley 5. Kellan Lutz, ook te sien in Twilight en pas aangewys as die nuwe gesig van Calvin Klein-onderklere 6. Johnny Depp, binnekort te sien in die fliek, The Tourist, teenoor Angelina Jolie
7. Justin Bieber, tiener-sangsensasie en YouTube-fenomeen

8. Sexy Skotse akteur, Gerard Butler 9. Hayden Christensen speel saam met Chris Brown in Takers, wat later dié jaar uitgereik sal word 10. Channing Tatum, tans besig met die verfilming van The Kennedys-minireeks teenoor Katie Holmes as Jackie Kennedy
11. Orlando Bloom- binnekort pa vir die eerste keer!

12. Chace Crawford, Nate in Gossip Girl, ook te sien in TWELVE wat binnekort uitgereik sal word. 13. Chris Brown 14. Justin Timberlake, die gesig van Givenchy se Play-parfuum
 

15. Cristiano Ronaldo, sokkerheld en 'six pack-koning'

16. Ryan Gosling (The Notebook, en ook nou te sien in Blue Valentine)

17. Ed Westwick of beter bekend as Chuck Bass van Gossip Girl

18. Ashton Kutcher

19. Jake Gyllenhaal nou binnekort te sien in die drama Love and Other Drugs saam met Anne Hathaway.

20. Bradley Cooper, Lt 'Faceman' Peck in die nuwe The A-Team.


Taylor LautnerIan Somerhalder

Xavier SamuelKellan Lutz

Wie dink jý is die sexyste man ter wêreld?