Die 38-jarige voormalige sokkerspeler is deur die manstydskrif GQ aangewys as die stylvolste man van die jaar. Hy het dié prys ontvang vir die invloed wat hy deur die jare op mansmodes en skoonheid gehad het.

Tydens MTV se Europese musiektoekennings het die 19-jarige Harry Styles, die voormalige kêrel van Taylor Swift en deel van die gewilde popgroep One Direction, ’n toekenning ontvang vir sy styl.

Maar plaaslike mans steek nie af by dié internasionale styl-ikone nie. Ons kyk na ’n paar van ons stylvolle SA mans.

Klein Karoo se Tim Theron

Tim Theron Tim Theron

Lees meer oor Tim Theron hier

Ramey Short (Binneland se dr. Quinton)

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

Vir die eerste keer in sy lewe wag ’n ware familie-Kersfees op die Binneland-akteur Ramey Short, nadat hy soveel jare as weeskind nooit gevoel het hy "behoort" nie … Klik hier om uit te vind wat Kersfees nou vir hom beteken.

Mnr. SA 2013, John Owen

Onlangs is Mnr. SA 2013 aangewys. Hy is die 32-jarige John Owen van Pretoria.

FOTO: Deon van Wyk FOTO: Deon van Wyk

Bok van Blerk

Bok van Blerk en Hanna Grobler Bok van Blerk en Hanna Grobler FOTO: Phyllis Green

Ivan Botha

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

Nico Panagio

Gallo Images / Getty Images Gallo Images / Getty Images

Wie dink jy moet ook op dié lys wees?