Sanger Willem Botha werk ewe hard aan sy musiek as aan sy fotografie - en duidelik ook aan sy lyf!

Dié sanger het gister goeie nuus gekry - sy lied "Iemand as jou hart breek" het die nr. 1-posisie op Jacaranda FM se trefferlys behaal!

Luister na dié liedjie onder dié artikel.

Maar Willem Botha is ’n man van vele talente. Eers het hy as sanger tonne aanhangers gekry, daarna met sy toneelspel en nou wen Willem harte deur sy fotografie … Hy neem deesdae portretfoto’s vir al wat ’n bekende is, van Pieter Koen tot sangeres moniQue - en hy stileer en grimeer self.

Lees meer oor Willem se fotografie-besigheid HIER

Maar Willem trek ook die aandag met sy gespierde lyf. Hy gym gereeld en is nie skaam om foto's van sy gespierde lyf te deel nie! Kyk net daai maagspiere ...

FOTO: Instagram  @willembotha  FOTO: Instagram @willembotha

Luister na "Iemand as jou hart breek" hier

Lees ook