Ja, Hollywood se nuutste Wonder Woman, Gal Gadot, is swanger met baba nommer 2! Nou gons dit op die kuberruim dat dit sommer ’n wonderbaba is.

Die 31-jarige Israeliese aktrise het vroeër vanjaar in die DC-fliek Batman vs Superman: Dawn of Justice gespeel. Sy het toe vir die eerste keer die rol van Diana Prince/Wonder Woman aangepak. In 2017 word haar eie film, Wonder Woman, vrygestel.

Kyk die lokprent hier #girlpower:

Gal het die goeie nuus op sosiale media gedeel.

So excited to share this wonder with you... #mommyforthesecondtime

A photo posted by Gal Gadot (@gal_gadot) on

Sy en haar man, Yaron Versano, het reeds in 2011 hul eersteling, Alma, verwelkom.

#FBF to a family sunset walk #OutAndAbout A photo posted by Gal Gadot (@gal_gadot) on

Lees nou

Ikoniese tjips nou soet vir Kersfees!

Michael Bublé se seun (3) het kanker

Die wêreld se aansteeklikste treffer is …