Réan Clasen is jonk en ambisieus en was in 2018 een van die gewildste Boer soek ’n vrou-deelnemers. Vir dié druiweboer is die gemeenskap van Groblershoop prioriteit. Kyk vanaand op #OnsBoereOnsInspirasie hoe hy sokker gebruik om terug te ploeg en ander te inspireer.

Kyk episode 11 van #OnsBoereOnsInspirasie, Donderdagaand om 21:00 op kykNET. Trots geborg deur GWKJohn Deere en McDonald's. Met die hulp van Agri SA.