Dis ten bate van ’n veldtog om honde van misbruik en verwaarlosing te red deur massasterilisering, voer- en opvoedingsprogramme in sekere Wes-Kaapse townships. "Dis my manier om terug te gee – deur my tyd, eerder as geld."