VOORBLADMOOI SOOS ELMA


Elma straal so ’n pragtige persoonlikheid uit dat ek soms vergeet om verder as haar oë en glimlag te kyk. Sy’s beslis een van die mees fabulous mense in die bedryf, ’n klassieke skoonheid." - fotograaf Clinton Lubbe

Duifgrys-blou top deur Spiro Villioti

Dié dramatiese duifgrys-blou top is ontwerp deur Spero Villioti.
Prys op aanvraag, 011 325 6088.

Italiaanse Casadei-skoene (Nina Roche) Handskoene (R429), Country Road, Woolworths Pink Happiness van Revlon (R209,95)

Italiaanse
Casadei-skoene
van satyn en
leer (prys op
aanvraag),
Nina Roche.

Handskoene is
dié seisoen ’n
moet-hê
bykomstigheid.
Leer-handskoene
(R429), Country
Road @ Woolworths.

Dramatiese,
rokerige
oë vra hiervoor:
Revlon
Matte Luxurious
Color Kohl
Eyeliner in Black
Truffle
(R99,95).

Omvou jouself in
sagte geure
van dal-lelie,
jasmyn,
ilang-ilang en
bergamot met
Pink Happiness

van Revlon
(R209,95 vir 50 ml EDT).

In die Junie-uitgawe het ons, net vir die pret, 'n man vir Elma gesoek, en gevind!
Kyk wie dit is in die Junie-uitgawe, nóú te koop!