Waar het dié storie sy loop gekry?

'n Berig met 'n foto (onder) wat skynbaar op die CNN-webtuiste verskyn het, het vertel dat 'n padversperring sy motor in Bordeaux, Frankryk, deurboor het. Die nuus het binne sekondes soos 'n veldbrand deur die kuberruim versprei - grootliks op Twitter. Maar as jy fyn kyk, sal jy sien dat die oorspronklike berig in 2004 geplaas is. 'n Gekskeerder het die oorspronklike CNN-berig verwerk met vals inligting oor die akteur se motorongeluk en dit op die gemeeskapsnetwerk Angelfire geplaas.

Die vals Johnny Depp-berig