Angelique Gerber en haar 7de Laan-karakter, Clara, deel dieselfde spontaneïteit en lus vir die lewe. Maar anders as Clara, was Angelique se pad na geluk swaar.

Sy is die uitbundige, vrolike Clara wat diep in 7de Laan-kykers se hart gekruip het. Op straat keer aanhangers haar voor met ’n vriendelike “Clara-ja”, haar kenmerkende sê-ding in Die Laan. Kinders skryf vir haar briewe om te spog hulle kan al nes sy praat, en vir volwassenes helder sy tonele op met haar onkunde oor enigiets Afrikaans.

Sy vertel eksklusief vir SARIE van haar tienerstryd teen anoreksie en dat sy haar pa se liefde wou wen.

Klik om die volle artikel te lees.