Maklike seisoenale SARIE-resepte+ al jou Facebook-vriende se foto’s en verjaardae, alles op ’n pragtige gedrukte kalender wat by jou huis afgelewer word. Bestel dit hier! Dit kos R130 per gedrukte kalender  en sluit afleweringskoste in.