Kyk uit vir Christina Aguilera se nuwe parfuum, Christina Aguilera Royal Desire (R395 vir 50 ml EDP), wat saam met ’n gelukbringer om die nek van die bottel kom. Dit bevat geure van roos en muskus en is in vier groottes beskikbaar.