Diaan se gunstelinge

Deftige klere
’n Little black dress en ’n paar beautiful skoene

Aktrise
Cate Blanchett, Diane Lane, Kate Winslet

Akteur
Philip Seymour Hoffman

Skrywers vir inspirasie
Marian Keyes, Erica Jong, Camille Paglia, Harville Hendrix

Boeke op my bedkassie
Eat, Pray, Love
deur Elizabeth Gilbert en Stephen Simm se Miss Kwa Kwa en sy The Dark Side of the Braai, ’n satiriese kykie na ons Suid-Afrikaners

Musiek
Meestal old school, soos Kool & the Gang

Akteur om mee saam te werk
Vuyelwa Booi (Alyce in 7de Laan)

Vakansieplek
Witsand by Kaap Infanta

Lekkerny
Lindt se donkersjokolade

**Lees verder in jou nuwe SARIE (nóú te koop) waarom Paula vir eers die Laan groet