In SARIE se Maart-uitgawe gesels Elma Smit oor haar werk wat tradisionele grense oorskry. Met kort rokkies en hoë hakke praat sy ernstige rugby op SuperSport en vra moeilike vrae op kykNET se Dagbreek. Haar beste bate, sê Elma Smit, is dat sy ’n ‘poppie’ in ’n manswêreld is …

Ons praat met haar op SARIE TV oor die 5 goed wat mense nie van haar weet nie

Steve Janine Maart voorblad cover

Lees die volledige onderhoud met dié dinamiese vrou in die nuwe uitgawe van SARIE - nóú op die rakke!