Sorina in graad 1Sorina: "Op skool was sport my groot liefde."

My eerste dag in graad 1; Op skool was sport my groot liefde.

Sorina as babaSorina en haar ouma Sophia

Ek as baba; Ek en ouma Sophia (ek is haar naamgenoot).

Sorina se kombuistee

My kombuistee in 2008 op die plaas saam met ons 3 liefste peetkinders.

Flooze en Gita deel 'n lawwe oomblik op die stel van 7de Laan

Flooze en Gita deel 'n ligte oomblik op 7de Laan-stel

Sorina se troudag

My en Braam se troudag

Sorina en haar ouers: "Nicky en Mariana Erasmus"

Ek en my ouers, Nicky en Marina Erasmus

Ek en my broer, Janus

Ek en my rolmodel-broer, Janus Erasmus

Sorina en Christa Steyn

Dié foto van my en Christa Steyn is 'n kosbare herinnering. Dis geneem met die opname van my eerste album in 2006

Sorina in die Alpa

Ek en Braam is ablei dol op ski in die Alpe

Die Flooze in ParysW vir Witbank, my tjomma!

Flooze in Parys

Lees die volledige onderhoud met Sorina Erasmus in jou Januarie-uitgawe van SARIE, vanaf 17 Desember op die rak!