Wat vir een mooi is, is weer vir die ander afgryslik. Mooi is relatief. Kultuur en afkoms speel 'n aansienlike rol in skoonheid! Bv in Thailand, hoe witter jou vel, hoe mooier!


Jessica Simpson se nuwe telivisie program: The price of beauty, gaan oor persies dit.Sy en haar twee beste vriende verken verskillende lande, hulle kulture en wat as "mooi" beskou word in hulle kultuur..

 

 
Hulle verken wat vir verskillende kulture "mooi"is Hoe hulle maak om dit te bemeester en wat dit dryf? Hulle toer na, Thailand, Frankryk, Mumbai, Uganda, Morocco, Japan en Barzil om uit te vind wat as skoonheid beskou word.

 

 

Kom verken op sarie.com die diverse skoonheid van verskillende kulture; skone kultuur op Sarie.com bring dit vir jou huis toe, op jou rekenaar skerm, met 'n koppie koffie of glas Suid-Afrikaanse rooiwyn in die hand. . Hoe okal jy nou wil kom reis saam op sarie.com waar jy elke week saam met ons die diverse skoonheid van ander kulture, in Afrikaans, in die gerief van jou eie huis kan verken.