Die gewilde sanger en akteur Steve Hofmeyr het vroeër vanjaar met Janine getrou. In dié eksklusiewe onderhoud vertel hy wat dit van Janine is wat hom so betower.

Onthou om die Maart-uitgawe van SARIE te koop om meer te lees én hul pragtige troufoto's te sien.

Kyk HIER na die agter-die-skerms-foto's van hulle voorblad-fotosessie

5V0A9436e Janine se trourok deur Biji Couture - FOTO: Custophoto.com