Hy's eerskomende Sondag (14 Junie) in die Theatre of Marcellus by Emperors Palace met sy vertoning I Heard It Through the Grapevine.

En vergeet maar eers van "Ou Ryperd", want dié keer sing Dozi die liedjies van Creedence Clearwater Revival. Kry jou kaartjies, jy sal nie spyt wees nie!

Tyd & kaartjies

Sondag 14 Junie, 18:30 vir 19:00

Vanaf R110 p.p.
Skakel 011 928 1297 (Emperors Palace se kaartjiekantoor),
Computicket of skakel 083 915 8000.