Aletté-Johanni Winckler en haar man, die sanger Heinz Winckler, het sowat drie maande gelede die goeie nuus gekry dat hulle 'n baba verwag. Net 'n week daarna het Aletté op ses weke 'n miskraam gehad