Gee jou oë glans met pêrelglimmer in Revlon se nuwe oogskadu’s, Luxurious Color Perle Eye Shadows (R94,95).

Dis beskikbaar in ’n verskeidenheid modieuse kleure wat pás op modelle se ooglede te sien was tydens oorsese modeweke.

Probeer Violet Starlet, Brushed Copper of Black Galaxy.