Melinda Bam - Mej. SA 2011

FOTO: Melinda en Mnr. SA 2011, Adriaan Bergh, gaan uit.

Neem inisiatief en stel jou doelwitte op skrif. Maak jouself uniek!

FOTO: By 'n Durbanse kinderhuis op haar verjaarsdag

Amy Kleinhans-Curd - Mej. SA 1992

FOTO: Leighton en kroos

Ek het destyds 'n gee-altyd-jou-beste-houding gehad, en het dit steeds

FOTO: Saam met Batsetsana Kumalo (née Makgalemele), Mej. SA 1994 en oudpres. Nelson Mandela in 2005.

Suzette van der Merwe - Mej. SA 1990

FOTO: Saam met die inspirerende Gary Player

Ek moes selfvertroue aanleer - ek was as kind so skaam

FOTO: Suzette en haar dogter, Skye.

Wat is Suzette se belangrikste lewenslesse en wat het sy as Mej. Suid-Afrika geleer?

Sien die volledige onderhoude én nóg foto's in die Julie-uitgawe van SARIE. Nóú op die rakke!