"Omdat ek modelwerk doen, het mense die persepsie jy is net 'n mooi gesig en jy kan nie iets anders doen as net dít nie. Ek het besluit om vir Idols in te skryf omdat ek nie eendag wil oud wees en terugkyk en dink ek het nie die meeste van elke geleentheid gemaak nie," het die 22-jarige FHM-model en Idols-deelnemer Adeline Mocke ná haar deelname aan die eerste episode van Idols gesê. (Die Burger)

Sy het die beoordelaars verras met haar stem. Wat sê jy?