As jy gewonder het wat jou gunsteling Idols-deelnemer Sondagaand sing, hier's die liedjie-keuses van jou top-8 Idols vir Sondagaand se vertoning.

Adeline - "Who Painted The Moon" (Nianell)
Boki - "Fairytale" (Liquideep)
Jamie-Lee - "Save Me" - (Clout)
Jess - "What He Means" (Just Jinjer)
Elvis Blue - "Destiny" (Malaika)
Sindi - "Moments Away" (Mango Groove)
Lloyd - "Push Me To The Floor" (The Parlotones)
Pieter - "Today" (Jesse Clegg)

Blond of brunet?

Adeline Mocke (22) van Kaapstad
Sy's 'n FHM-model en 'n plaasmeisie van Upington. Wanneer sy nie regoor die wêreld reis en modelspeel nie, sal jy haar op jet ski of 'n motorfiets kry. Sy's mal oor adrenalien.

 
Jamie-Lee se regte haarstyl (links).

Ander haarstyle wat ons met
sarie.com se aanlyn-mooimaak-
program vir haar gegee het.
(Hieronder)

Watter styl pas die beste by Jamie-Lee?

Jamie-Lee Sexton (22) van Johannesburg
Jy sal haar waarskynlik onthou van Idols 3 toe sy op die ouderdom van 17 die top-12 gehaal het. Sy't intussen 'n graad by AFDA behaal en doen tans haar honneursgraad in toneelspel.

 
Wat sê jy van hulle nuwe haarstyle? Laat ons weet in die kommentaarboksie hieronder.