Hy is beter bekend as Pieter van 7de Laan en Wimpie van Bakgat!. Ivan Botha gesels oor sy nuwe roplrent Pad na jou hart, sy liefde vir toneelspel en die lekker deel van sy werk ...

Lees die volledige onderhoud met Ivan Botha in die Augustus-uitgawe van SARIE.