Karin Hougaard is darem nie verlore vir SA sedert sy einde laas jaar na Greensborough, North Carolina in Amerika verhuis het nie. Sy kom nog gereeld terug vir vertonings en het spesiaal vir aanhangers 'n gratis vollengte nuwe enkelsnit CD Jou verhaal beskikbaar gestel. Jy kan dit aflaai by www.karinhougaard.co.za

*Karin werk tans aan haar CD en sing later vanjaar weer saam met Herman van Veen in Europa