Karlien is op die voorblad van ons September-uitgawe.

Op 12 Augustus het sy en Derick op Twitter bevestig dat die tweeling albei seuntjies is.

Hier is 'n video waarin Karlien vertel van die dag toe sy uitgevind het sy is swanger. Sy praat ook oor hoe dit met Derick gaan ná daar berig is dat hy deur 'n moeilike tyd gaan.