As daar ooit 'n tyd was om N'kosi Sikele' i Afrika in jou slaap te kan sing, is dit nóú! Met die Britse Leeus op toer in SA, die FIFA konfederasiebeker wat binnekort afskop en die 2010 Sokkerwêreldbeker wat vandag oor presies 364 dae SA in die wêreld-kollig gaan plaas, moet jy opskud.

Klik op www.myanthem.co.za