Spesiaal vir Valentynsdag het die KOLLIGKUIERS-span by die Heart Cape Town Music Festival in Nuweland, Kaapstad, gaan kuier. Die sangers Kurt Darren, Emo Adams en Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties het meer oor Valentynsdag gepraat.

FOTO Instagram / @michellegildenhuys

Kyk die insetsel hier:

Elke Vrydag, eksklusief op SARIE.com, gesels die KOLLIGKUIERS-span met bekendes en glanspersoonlikhede. Die span? Sue Pyler, 'n gewilde RSG-aanbieder, en die sjarmante Renaldo Schwarp van Cape Talk. Hou Vrydag dop vir 'n opwindende insetsel oor die Fiëstas!

Sue en Renaldo word deur Spree geklee.