"Eerste keer ooit wat ek n show moet kanselleer weens siekte, temp van 40, kannie eers eet of opstaan nie. Regtig jammer Bloemfontein!!!"-

"Ek voel vandag 100% beter, baie dankie vir almal se goeie wense en gebede, julle is die beste medisyne!! Show weer vanaand en naweek!" -  10:50 nm 28 April 28

"Oppad Newcastle toe vir die Winter Fees en more Uitenhage toe vir Anibrandfees! Sien julle op Jukebox Sondag! Lekker naweek julle!" 11:30 vm 30 April

Volg vir Kurt Darren op Twitter