Sy't vlinders in haar maag! Die pragtige Therese Benade, Kwêla-aanbieder en aktrise, deel haar opwindende nuus spesiaal met ons.

"My senuwees is gedaan! Ek voel of ek droom ... Dis onwerklik! En ek word net bederf!" het sy verklap.

Kyk net die video:

Die Kwêla-aanbieder Therese Benade deel haar goeie nuus! Ons is ook opgewonde, @theresebenade ??

A post shared by SARIE Tydskrif (@sarietydskrif) on

Ons is so bly vir jou!

Sy het ook die pragtige foto's saam met haar ma, Leonora Benade, en sussie, Valda Leonhardt, gedeel.

FOTO Verskaf
FOTO Verskaf