’n Lipsalf is noodsaaklik, want dit laat jou lippe dadelik voller en vogtig lyk.
Wend dit met ’n kwassie of met jou
vinger aan.
Kies nou ’n kleur wat taamlik na aan jou eie natuurlike kleur is (so een tot drie skakerings donkerder), maar maak seker dat die kleur dadelik jou hele gesig verhelder.