Mark Brunetz van Clean House op die Style Network-kanaal (DSTV-kanaal 183) het spesiaal vir sarie.com-gebruikers 5 van die algemeenste dekor-mites uitgewys:

  1. Jou meubels moet bymekaar pas (en tipies uit dieselfde styltydperk kom)
  2. Donker kleure laat 'n vertrek kleiner lyk
  3. Om meubels in 'n vertrek só te rangskik dat daar 'n oop spasie in die middel is, laat die vertrek groter lyk.
  4. Die enigste plek waar jy eetkamermeubels kan koop, is in die eetkamermeubel-afdeling...
  5. Elke vertrek het net een fokuspunt.

Kyk binnekort uit vir Mark se 10 ekonomiese dekor-wenke

WEN 'n mooimaaksessie vir jou huis