Spieëltjie spieëltjie aan die wand, wie's die mooiste man in die land? Ontmoet SA se 12 mooistes. Hier is hulle, die 12 Mnr. Suid-Afrika-finaliste vir 2011.

Die kroning vind op 19 Februarie volgende jaar by Sliverstar Casino, Gauteng, plaas.

En hier's jou kans om vir jóú gunsteling te stem. Stem hieronder.

Regs: Ryno Swanepoel

Mishal Mookrey

Cecil Mleshane
Christopher-Lee Martins
Chase Watkin-Jones
Andrew Goodman

Arthur Sibanyoni


Pieter Badenhorst
David Phoshoko
Peter Constandinou
Adriaan Willem Bergh

Tshepo Pitjeng