book-icon Uitgawe Junie 2019

‘My pa het my geleer niks is onmoontlik nie’

akkreditasie
FOTO verskaf
FOTO verskaf

Dinamiese, sterk en intelligente vroue was nog altyd die norm in Hein Kruger se lewe: van sy ma tot sy vrou, Marietjie, en hul dogters, Mia Kruger en Petro Espey.

“Al die vroue in my lewe het my nog altyd beter laat lyk as wat ek is,” skerts Hein, besturende direkteur van die batebestuursmaatskappy Kruger Internasionaal. “Ek dink vroue en mans is dieselfde. Trouens, vroue kan selfs méér as mans doen.”

Mia, sy oudste, is die direkteur van navorsing en fondsbestuur by sy maatskappy en vertel hy was nooit die soort ouer wat sy kinders in boksies wou druk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees