Nataniël kyk op sy eiesoortige manier na die moderne mens se dinge en geite in sy nuwe produksie, CORONåTION. Maak jou reg vir 'n visuele skouspel - báie vermaaklik. 

5 Februarie - 25 Maart, Marcellus-teater, Emperors Palace, Gauteng. Kaartjies by Computicket, www.computicket.co.za