Hy’s nie deel van die ‘in-groep’ in sy bedryf nie, maar hy verkies dit so. Al maak dit hom soms die teiken van ’n geskinder. En ja, hy en die sanger Robbie Klay hét albei ringe. Maar laat hy sélf vir jou die storie agter die storie vertel . . .