Maar min mense weet sy moes lank stry teen depressie en is eers onlangs op 23 met haar pa versoen … Sy praat hieroor in die Maart-uitgawe van SARIE - nóú op die rakke.

In dié video trek Fanie Cronjé haar vintage aan vir die Oscars

Vintage-klere is Simoné se liefde. Vir Oscar-tyd het sy spesiaal dié 60’s-aandrok met sy empire-lyn uitgesoek by Reminiscene in Melville.

Steve Janine Maart voorblad cover

Lees die volledige onderhoud met dié jong aktrise in die nuwe uitgawe van SARIE – nóú op die rakke!