* Die sooibrand steek my vandag weer dwars in die krop. * Ek is amptelik afgevaardig om die kookkompetisie te veroordeel. * My Hildatjie is 'n vrou van inborste en soos 'n rasegte pedigree Frieskoei is sy haar gewig in goud werd. * Ek is nou so ontsteld, 'n slang kan my vang. * Ek praat nou onder korrupsie, maar... * Daar hang 'n naarheid van epidermiese proporsies oor my. * Die mannetjie het die pad lelik verbyster geraak. * Nee, my disselboom klop... * Die mense het so baie van my gevleuelde woorde gehou, hulle’t my 'n staande ovulasie gegee. * Die polisie het 'n kondoom om die deli getrek en die skarminkels in 'n lokval verlei. * Ons samel geld in vir die minder behoeftiges. * "Almal weet Netta Nortjé, die Matrone van die tehuis vir beswaardes, is 'n bobaas koek." * "Kyk, ek wil nou nie 'n gegewe perd deur die bek klap nie..." * "Op hierdie deurlugtige okkasie voel ek my genope om 'n paar gevleuelde woorde te spreek." * "Ek gaan weer my lippe afkou. My tande water sommer."