Sedert sy egskeiding het Pasella-aanbieder Paul Rothmann opnuut die vuur in hom ontdek. Besef geluk is in jouself. En daar is ’n sexy model aan sy sy … Hy praat hieroor in die Maart-uitgawe van SARIE - nóú op die rakke.

Paul praat oor sy gunsteling-stad, Pretoria

Steve Janine Maart voorblad cover

Lees die volledige onderhoud met Paul in die nuwe uitgawe van SARIE – nóú op die rakke!