Diaan Lawrenson (Paula in 7de Laan) en Jody Abrahams se eersteling, Olivia Rose, is gisteroggend (8 Junie) gebore. Dit gaan goed met ma, pa en die nuwe kleinding het 'n familielid laat weet.

Diaan en Jody het in Mei 2009 verloof geraak, na hy haar op die verhoog gevra het om te trou.

Lees verder op www.nuus24.com