Gunsteling plek in jou huis
My bed of die sitkamerbank, waarop ek lekker kan lê.
 
Liedjie
Die Gospel-liedjie 'Cornerstone' van Hillsong
 
Boek
Purpose-driven Life deur Rick Warren
 
Vakansiebestemming

Europa, veral Italië
 
Drankie

Koffie
 
Fliek
Braveheart
 
Gereg
Gebraaide hoender