Robbie Wessels het by die onlangse Afrikaans is Groot-konserte in Pretoria gehore laat huil soos hulle lag met sy snaakse bewegings. (Hy reken juis hy wil sy “moves vir ’n paar mense leer sodat dit kan voortleef, veral daai pelvis-beweging!”) Hy's is vir baie van ons 'n gunsteling, maar wat en wie tel ons sy gunstelinge?

Gereg: steak met sampioensous, aartappels en groente
Boek: Grace, God’s unmerited favour deur Charles Spurgeon
Vroulike filmster: Penelope Cruz
Fliek: Legends of the Fall of Braveheart
Liedjie:
Broken van Life House
Drankie: Rooiwyn

* In die Desember-uitgawe van SARIE vertel hy van sy lawwe én diep kant! Vanaf Maandag 19 November op straat.

UIT DIE FAMILIE-ALBUM:

"Ons Wesselsiesin die Sentrale Volkskool op Kroonstad (ek is regs agter)" - Robbie

Die Wessels-kroos (Robbie is regs agter)

[box:full:grey:both]

DIE LOKPRENT VAN ROBBIE SE FLIEK, 100 M LEEULOOP