Hallo berig dat Prins Harry vir sy eks-meisie Chelsea Davy gevra het om sy metgesel te wees by, broer, Prins William en, aanstaande, Kate Middleton se troue te wees. Volgens Hallo het baie van Chelsea se vriende van Johannesburg so gese

Kan dit wees dat Chelsea Davy en Prins Harry se liefde weer vlam gevat het?