In die Februarie-uitgawe van SARIE gesels ons met dié bekroonde regisseur en akteur oor die liefde, sy kinders en waaroor hy spyt is.

Hier's 'n uittreksel van die video-onderhoud met Regardt.