Aktrise Rolanda Marais en die regisseur Jozua Malherbe is verloof.  Ons het met haar by die kykNET Silwerskermfees gesels oor verloof-wees, hul planne vir ’n gesin en haar liefde vir haar katte .... Sy sê oor Jozua:

Dis so lekker om te weet daar's iemand wat my klaar 100% ken, wat vir my lief is soos ek is ...

Jozua het die kortfilm Sweisbril wat by die Silwerskermfees wys, vervaardig.

Rolanda Marais en Jozua Malherbe Rolanda Marais en Jozua Malherbe

Lees nou