SARIE AFRI-FRANS

Met Laurika Rauch, Mathys Roets, Myra Maud, Anna-Mart van der Merwe & Anna Davel
+ Matthys Maree, Denny Lalouette, David Klassen & Mauritz Lotz

“Die Afri-Frans-projek weerspieël vir my iets van die naelstring wat ons almal oor alle vastelande heen verbind. Afrikaans is in die lig van sy jeugdigheid eintlik ‘enorm oud’ in terme van wat reeds bereik is. Afri-Frans plaas die fokus opnuut op ons taal en laat dit op ’n nuwe manier lewe.” - Anna-Mart van der Merwe

Luister na die snitte op die CD

TOERDATUMS

KKNK: ABSA Burgersentrum

* Vrydag 2 April 20:30

* Saterdag 3 April 09:00

* Sondag 4 April 14:00

* Sondag 4 April 17:30

LANDWYE TOER

* 28 April Potchefstroom

* 1 Mei Pretoria

* 2 Mei Johannesburg

* 4 Mei Bloemfontein

* 7 Mei Stellenbosch

* 8 Mei Kaapstad

PLUS bykomende vertoning

* 9 Mei Eksklusiewe Franse ete met Anna-Mart van der Merwe, Myra Maud, Anna Davel en Matthys Maree by de Malle Meul op Philadelphia (naby Kaapstad)

HOEVEEL KOS DIE KAARTJIES?

 
R110 vir die KKNK-vertonings
R150 vir die landwye toer
Die eksklusiewe Franse ete en vertoning op Philadelphia kos R300 

Vir meer inligting besoek www.afri-frans.co.za

BESPREEK BY COMPUTICKET by 083 915 8000 of www.computicket.com

*Besprekings vir Potchefstroom by PUK Kunste, Protea Boekwinkel en Horst Doedens by 018 293 0221.

Besprekings vir Philadelphia by 072 668 7901 of info@demallemeul.co.za